OSCAR Pistorius, wat die helfte van sy vonnis by die Atteridgeville Korrektiewe Sentrum, wes van Pretoria, uitgedien het vir die moord op Reeva Steenkamp, kom nou in aanmerking vir parool. Dit wil egter voorkom asof die regte prosedures vir parool na bewering nie aan die begin deur die owerhede gevolg is nie. Pistorius is in 2015 vir moord …