Paul Eilers – Wikipedia

Paul Eilers († 28 Junie 2019) was ‘n Suid-Afrikaanse akteur en rolprentregisseur en -vervaardiger. Dood. Hy woon van 1995 tot en met sy dood op Oudtshoorn in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hy is op 28 Junie 2019 in die ouderdom van 74 aan ‘n hartaanval oorlede. …

: https://af.wikipedia.org/wiki/Paul_Eilers